Analitiese meetkunde

Cartesiese koördinate.

Analitiese meetkunde is die studie van meetkunde deur van algebraïse beginsels gebruik te maak. Die gebruik van reële getalle om resultate oor kontinue lineêre meetkunde te lewer is afhanklik van Cantor-Dedekind se aksioma. Gewoonlik word die cartesiese koördinatestelsel toegepas om vergelykings vir vlakke, lyne, reguit lyne en vierkante te manipuleer en soms ook in drie dimensies van mates. 'n Vereenvoudige definisie wat dikwels is skoolhandboeke weergegee word lui: dit is gemoeid met die definisie van meetkundige vorms in 'n numeriese wyse en die ontrekking van numeriese inligting vanuit daardie voorstelling. Die numeriese uitset kan egter ook 'n vektor of 'n meetkundige vorm wees. Sommige mense beskou analitiese meetkunde as die oorsprong van moderne wiskunde.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne